Laat ons Boekevat

Jakobus 5

Jan Smit Season 4 Episode 6

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 21:03

Send a text

Jakobus sluit sy brief af met 'n paar belangrike boodskappe.

Eerstens rig hy 'n waarskuwing aan die rykes in die gemeentes, om eerder vir hulle skatte bymekaar te maak in die hemel.

Dan spoor hy die broers aan om te volhard in die geloof. Om te volhard totdat die Here weer kom. Hy waarsku ook teen die aflê van 'n eed.

Laastens beklemtoon hy die krag van 'n gelowige gebed. Kom lees en leer saam met ons uit hierdie brief, sodat ons dit sal doen tot eer van die Here.