Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Paasdiens 2026
•
Jan Smit
•
Season 3
•
Episode 8
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Tydens ons Paas diens hierdie Vrydag, gaan ek en ses ander persone elkeen 'n 7-minute boodskap lewer oor een van Jesus se sewe kruiswoorde.
My opdrag is om te praat oor Johannes 19 vers 28 waar Jesus sê: Ek is dors.
Ek deel graag my kort Paas boodskap met julle, en dit dien dan ook sommer as ons Boekevat Paas boodskap.