Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Lukas 5
•
Jan Smit
•
Season 5
•
Episode 6
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Jesus roep sy eerste dissipels om Hom te volg, naamlik Simon Petrus, Jakobus en Johannes. Jesus genees ook 'n melaatse man en 'n verlamde man.
Dan roep Jesus die tollenaar Levi, oftewel Matteus, om Hom te volg.