Laat ons Boekevat

Lukas 6

Jan Smit Season 5 Episode 7

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 29:11

Send us Fan Mail

Jesus genees die man met die gebreklike hand, en dan kies Hy sy twaalf apostels nadat Hy die hele nag lank tot Sy Vader gebid het.

Dan lees ons weer die bergrede van Jesus, waar Hy vir ons 'n groot klomp kosbare lesse leer.