Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Luke 7
•
Jan Smit
•
Season 5
•
Episode 8
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
In hoofstuk 7 gaan Jesus voort om mense gesond te maak en om dooies op te wek.
Jesus antwoord ook 'n vraag van 'n ongeduldige Johannes die Doper, en Hy gaan eet aan die huis van Simon die Fariseër, waar Hy 'n sondige vrou se sondes vergewe.