Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Lukas 8
•
Jan Smit
•
Season 5
•
Episode 9
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
In hierdie hoofstuk van Lukas leer Jesus die mense deur gelykenisse, en doen Jesus 'n aantal wonderwerke.
In hierdie gedeelte is daar weereens 'n hele aantal lewenslesse vir ons om te leer.