Laat ons Boekevat

Hemelvaart 2026

Jan Smit Season 3 Episode 11

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 14:02

Send us Fan Mail

Vandag herdenk ons die Hemelvaart van Jesus Christus, ons Verlosser.

Ons kyk na die lewe van Jesus, van voor die grondlegging van die aarde af, tot na Sy opstanding uit die dood.