Laat ons Boekevat

Lukas 9b

Unknown artist Season 5 Episode 11

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 19:51

Send us Fan Mail

Jesus is nou op pad vanaf die berg Hermon, terug na Galilea. Op die pad, dryf Hy 'n bose gees uit 'n seun uit, kondig die tweede keer Sy eie dood aan, en leer die dissipels dat die mens se eie ego en status, nie belangrik is in die koninkryk van God nie.

Jesus vertrek na Jerusalem, en besluit om deur Samaria te reis, maar die mense in 'n Samaritaanse dorp wou Hom nie huisvesting gee nie.

Deur Sy interaksie met die mense wat by hulle is, leer Jesus ons wat nodig is, en wat ons moet doen, as ons Hom wil volg.