Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Lukas 11
•
Unknown artist
•
Season 5
•
Episode 13
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Op die versoek van die dissipels, leer Jesus hulle om te bid. Jesus beklemtoon ook weer die belangrikheid van die Woord van God.
Dan beland Jesus in 'n onderonsie met die Fariseërs en die skrifgeleerdes. Hy wys hulle op hul sonde en skynheiligheid, en dit maak hulle baie opstandig.
Jesus bestraf hulle, en spreek selfs 'n vloek oor hulle uit.