Laat ons Boekevat
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
Laat ons Boekevat
Lukas 13
•
Unknown artist
•
Season 5
•
Episode 15
Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.
Jesus is nog steeds op reis na Jerusalem, en op die pad gaan Hy deur 'n aantal dorpe en stede.
Hy leer die mense met gelykenisse, en Hy maak die siekes gesond. Hy vertel ons van die smal deur wat lei tot die lewe, en Hy dring by die mense aan om tot bekering te kom.