Laat ons Boekevat

Lukas 19

• Unknown artist • Season 5 • Episode 21

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 22:19

Send us Fan Mail

In Jerigo gaan Jesus tuis by die hoof tollenaar Saggeus, en dan vertel Jesus die baie belangrike en insiggewende gelykenis van die tien goue muntstukke. Dit is 'n profetiese gelykenis wat vooruit wys na die kerk van Jesus op aarde.

Dan reis Jesus verder tot by Betfage en Betanië voordat Hy jerusalem binnegaan.

Die eerste ding wat Jesus in Jerusalem doen, is om die tempel te reinig deur die handelaars uit te jaag.